Zané Paizes

DR EG Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My Rok is gemaak deur Lisa by Missteeq Bridal and Evening Wear in Alberton

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het baie rokke aangepas en het moedeloos geraak omdat ek nie kon kies nie en so die heel laaste rok wat ek aangepas het, het my sommer hoendervleis gegee en ek het geweet dit is die regte rok!! En so het ons begin met verstellings en materiaal kies om die rok volgens my lyf te laat maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Sommer alles van my rok! Ek het soos 'n prinses gevoel en is maal oor die kleur wat baie mooi by my donker vel pas. En veral die korset!!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media