Zane Marais
Oranje meisieskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets gehad het wat tydloos is en my persoonlikheid uitbeeld. As ek terug kyk oor n paar jaar moet dit nogsteeds vir my mooi en elegant wees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok is definitief die groot strik agter! Die strik is groot en opvallend, wat dit 'n fokuspunt maak en die rok 'n speelse, maar tog elegante, gevoel gee. Dit is 'n detail wat beslis die aandag trek en die rok onvergeetlik maak.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02