Zane Grundling

Hoerskool Framesby

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag 'n eenvoudige maar stylvolle ontwerp vir my rok he.....Elegant en tydloos!!! En dit is presies wat ek gekry het. My rok wat my soos 'n handskoen pas met die oop rug en sleep wat dit perfek afrond! Die materiaal wat sag en vloeiend is met 'n subtiele blinkheid......

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Framesby

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Pinterest se duisende prentjies was my inspirasie! Ure se kyk en baie drome later is ek is met 3 prentjies na die ontwerper toe, 1 vir die voorkant, een vir die agterkant en een vir die onderkant. Sy was ongelooflik en het dadelik my hart gehoor toe ek vir haar die prentjies wys. Die diep maroon kleur is 'n groot gunsteling vir my en ek kry altyd soveel kompimente wanneer ek hierdie kleur dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Verseker die rug!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media