Ek wou iets helder en uniek gehad het omdat n mens is net een keer jonk. My rok se inspirasie kom vanuit verskillende rokke wat ek sekere dele geneem het om dit een rok te maak.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Defnitief die kleur en die valle aan die bokant omdat dit nie gereeld gesien word nie