Zané du Toit

Hoërskool Oos-Moot

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was aanvanklik nie wat ek gedink het ek wil dra nie. Maar na baaaaaie rokke wat ek aangepas het en wou moed opgee het die vrou by die boutique gese daar is moonlik nog een opsie. Die rok het die oggend aangeland vanaf oorsee. Ek was eers skepties maar toe pas ek dit aan. Ek was dadelik verlief op die rok en het geweet dit is my rok!!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja♥️

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou soos n prinses lyk op my matriekafskeid. Iets wat ek vir altyd sal onthou. Uniekheid was vir my belangrik en wou nie soos enige iemand anders lyk nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok was absoluut my gunsteling. Maar as ek iets moes kies was dit die blink lap onder die kant.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media