Zané du Plessis

Ermelo Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Thomas Webb, ñ talentvolle ontwerper in Ermelo, het die rok gemaak. Die eenskouer rok van swart mat organza was bedek met blinkers. Die val detail om die nek en langs die spleet opening op die been het `n voorkoms -wat ter selfder tyd sensueel en romanties is- verseker.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ermelo Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Wou iets anders dra as my gewone styl.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die af-skouer en die pof regter mou. Die valletjie van die af-skouer het perfek aangesluit by die valletjie van die onderkant van die rok wat ‘n sprokie agtige gevoel geskep het. Die ligte glinster van die materiaal het die rok mooi afgerond. Die swart het vir die rok ‘n “classy look” gegee en ek weet dat swart ‘n tydlose kleur is.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media