Zandrie Horn

Hoërskool Jan Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n elegante ligte pink.Hy het n korset bostuk met bandtjies wat n struk het op elke band wat af hang en het n ‘poofy’ onderstuk met n slit in.Hy is baie glinsterend met glinsterende patrone van bo tot en met waar die slit van die rok min of meer stop.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie van my rok was om soos n prinses en n fee prinses te voel en lyk

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die korset bostuk omdat ek nog altyd n rok wou gehad het met een en my rok se korset was die perfekte weergawe waarvan ek gedroom het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media