Zandelee Erasmus

Suiderberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is was my droom rok vandag ek Klein was Hy is Baba blou met n skirt wat af Kan kom aparte broekkie en toppie toppie is Soos n korset

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Private event

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

N Instagram reel

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My skirt gedelte en my toppie

Datum van matriekafskeid?

2023-10-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media