Zana Jordaan

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

ń Unieke groen kleur rok. ń Oop rug wat “anders” is met ń knoop in die middel en klein knopies vir meer “detail”. Die keuse van die materiaal was ook baie ideaal vir die draperings van die rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Oranje Meisieskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie van my rok was van verskillede ontwerpe van vorige rokke wat ek gekombineer het. Die tannie wie my rok uitgevoer het, het ook idees bygevoeg waarmee ek baie tevrede was.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rug van die rok, die kleur sowel as die draperings van die rok voor en die feit dat ek gemaklik en gelukkig in die rok gevoel het was my gunsteling deel van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media