Yolindi Mostert

Hoërskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok moes elegant wees, maar tydloos en klasiek. Shené Vyver Couture het my gehelp om al my drome in 1 rok vas te vang. Ek wou van dag 1 n sleep he wat bietjie drama by die ontwerp sit. My droom rok moes by my persoonlikheid en lyf pas. En ek moes gemaklik in my rok voel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Monument

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek moes my rok dra, nie my rok my nie. My resep vir my droomrok.... N Bietjie speels... N koppie vol oop maar toe... N knippie modern, maar klasiek... Meng by stylvol en gemaklik vir n draai op die dansvloer... Voila! N Bobaas wen resep vir my droomrok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeid rok....my hele rok. Ek was verlief op die hele rok. Die fyn indrukwekkende krale werk, die lae rug en die sleep. Ek kan die gevoel nie in woorde omsit nie. My rok, hare, grimeering en die dag...was n droom dag vol dankbaarheid.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media