Yanique Viljoen

Hoërskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Stylvol en elegant is beslis die 2 woorde wat my rok die beste beskryf. Dit was vir my belangrik dat my rok gemaklik moes wees en dat ek my rok moes dra nie my rok my nie. Ek glo “less is more”. Ek is n plain Jane so frille en valle sou beslis nie vir my gewerk het nie. Ek is verlief op my rok se Teal kleur en voel dat dit my ligte vel en blou oë mooi gekomplimenteer het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Monument

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rolmodel Natasha Joubert ons huidige Mejuffrou Suid Afrika was definitief ń groot inspirasie vir my rok, want as ek haar kan opsom is dit stylvol en elegant.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

DIE HELE ROK!! Dit het my beslis soos ń prinses laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media