Yani Willemse

Hoërskool Hartbeespoort

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se wit roomerige kleur laat my vel uitstaan en die oop rug is so klasiek en vroulik. Die voorkant se v-lyn wat by my maag af gaan komplimenteer my gesig en watter meisie wil nie ń slit in hulle matriekafskeid rok hê nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was Scarlett Fashion, maar ek wou ń oop elegante rug gehad het wat ek self ontwerp het. Groen is my gunsteling kleur so dis hoekom ek die lengte korter gemaak het sodat my skoene ook kan uitstaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles! dit is elke meisie se droom om prentjies by mekaar te sit vir hulle matriekafskeid rok en ek het nooit gedink myne gaan so mooi uitkom nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media