Xanthé Du Toit

Hoërskool Vryburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is baie uniek aan my en my persoonlikheid. My naam Xanthé beteken letterlik geel of goud. Daarom het ek besluit op die kleur geel. Die blomme vertewnwoordig my blommende persoonlikheid en die vreugde wat ek in mense se lewens bring. Geel vorm deel van wie ek is. Ek IS N SONNEBLOM.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Vryburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my Rok was my naam en blommende persoonlikheid. Alles wat uniek is aan myself.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die blomme ,wat met die hand op geborduur was. Dit het my rok n persoonlikheid gegee, wat ek voel belangrik is vir n rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media