Winette Prinsloo

Hoërskool Pietersburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het na baie rokke en idees gekyk- maar meeste was so dieselfde en ek wou iets anders gehad het. Die Rose-Gold kleur was ook vir my besonders mooi - en nie die gewone kleure nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Pietersburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My sussie het met baie rok voorbeelde na my gekom maar hulle het nie my aandag getrek nie. Toe sy met die spesifieke een kom toe weet ek net dit is hy- en dit is hoe ek wil lyk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My hele rok! Als was vir my so uniek, mooi en perfek. Maar as ek moet kies is dit my rok se bo-kant. Die blink patrone wat met die hand opgewerk is.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media