Winesché van Rhyn

Hoerskool Upington

Tuisdorp

Upington

Skool

Hoerskool Upington

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ontwerp op Pinterest opgespoor en aanpassings is gemaak deur familie lid.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my matriekafskeidrok was my gunsteling kleur ,peacock blue.Ek het gekies vir n elegante,eenvoudige ontwerp met n glinsterende afwerking om n tydlose en stylvolle voorkoms te skeptical.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidsrok simboliseer self vertroue en groei.Dit herinner my aan n spesiale aand en die afsluiting van n belangrike tyd in my lewe.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van die matriekafskeid was om saam met vriende te vier en die aand vol glimlagte en mooi herinneringe te geniet.

Planne vir na matriek

Na matriek beplan ek om verder te studeer en my drome vir die toekoms te volg

Gunsteling woord in Afrikaans

Knersvlakte

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media