Wilne Mostert

Hoërskool Die Wilgers

Tuisdorp

Rayton

Skool

Hoërskool Die Wilgers

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Imagika

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My rok verteenwoordig wie ek is as mense, my persoonlikheid en groei oor die jare

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Hierdie rok hou vir my soveel emosie vas, die opwinding van beplanning, die lag saam met my ma toe ons dit gekies het. Dis ’n herinnering aan ’n spesiale tyd in my lewe

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die oomblik toe ek die rok aangetrek het, daar die gevoel van opgewondenheid En saam met vriende kuier en dans om saam hierdie laaste groot oomblik te deel

Planne vir na matriek

Ek wil baie graag Onderwys swot en gaan spesialiseer in Special needs

Gunsteling woord in Afrikaans

Droomspoor – die pad wat jou drome volg.

Datum van matriekafskeid

2025-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media