Wilmien Kriel

Midstream College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

'n Paar elemente is saamgevat om al die fyn detail van my champagne pienk rok te beklemtoon. Van pof moue tot 'n dramatiese sleep wat 'n elegante gevoel aan die rok gee. Marrion Fassler net is gebruik vir die hele rok en is afgerond met subtiele Swarovski steentjies.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Midstream College

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is geïnspireer deur Lior Charchy, 'n Italiaanse trourokontwerper waaroor ek mal is. Ek en my ontwerper, Marius de Jager, het so effe aan die rok verander om meer by my persoonlikheid te pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is die manier hoe dit my laat voel het. Ek het die aand van die matriekafskeid soos 'n regte prinses gevoel. Die rok was koel en baie gemaklik om die hele aand mee te kuier en dans.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media