Wilmari van Zyl
Hoërskool Piketberg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Asemrowend
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My rok was geïnspireer deur my persoonlikheid.
Ek was nooit iemand vir uitstaan of blink nie, maar met my rok wou ek n indruk skep wat bly.
Bold but minimalistic.
Minder is beter, want tog hoor jy hoe raas die stilte.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok is n weerspieëling van my persoonlikheid. Dit herhinner my aan wie ek is en waarvandaan ek kom asook om myself nooit te verander om in te pas by ander nie.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03