Wianke Cloete

Hoërskool Ermelo

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

ASEMROWEND

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het iets soortgelyk gesien en ek was net dadelik verlief op die idee van die rok! Ek het my pa ook makliker oortuig deurdat die rok uit drie dele bestaan en ek dit na die matriekafskeid, apart baie weer sal kan dra.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het een honderd persent myself in die rok gevoel! Stylvol, elegant maar tog gemaklik! Ek kon dit heeldag en nag dra en nie vir n oomblik ongemaklik voel nie. Inteendeel, die matriekafskeid het heeltemal te vinnig verby gegaan. ALMAL se eerste reaksie was, “Wianke, dis sooo jy!” En dis wat ek wou gehad het!

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media