Wiand Malan

Hoërskool Overkuin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het 'n lang sagte rok gekies wat biedjie been wys met 'n sagte afskouer moutjie vir die vroulikheid daarvan. Ek het gegaan vir 'n baie "Girly look" met fyn sagte details bo.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Overkruin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie het gekom met 2 trourokke wat ek gekombineer het. Ek wou my ma verras met waar ek vir haar nes 'n prinses kan lyk . Sy wou so bittergraag my al van kleinsaf sien in 'n pragtige rok. Haar eie kleine "tomboy" wat verander het in die mooiste prinses.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnatief die materiaal, want dit het so mooi by my vel se kleur gepas. Die unieke kleur van die verskillende gruis wat gebruik was met so biedjie beenwys. Bo en als van dit was die bokant my gunsteling deel van alles, dit het die hele rok by mekaar gebring.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media