Vinita Kroon

Teneo Onlins School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok het ons gehuur......ek het presies geweet wat ek graag wou he. Terwyl ek voor die spieel gestaan het, het elke delikate steek in die rok n verhaal van elegansie vertel wat my oorgang na die wereld buite die akademie simboliseer. Die bo oop agter kant van die rok het dadelik my oog gevang soos wat die rok flyend om my drappeer. Geweet dis my rok die oomblik toe ek dit aangepas het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Bellville Hoerskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

n Meermin.....my gunsteling "creature"

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

die kleur van die rok..... het perfek gegaan saam met my ligte vel en donker hare. My laat voel soos n prinses

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media