Veruscha van Rooyen

Hoërskool Brandwag

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp en gemaak deur André Cloete. Die materiaal en ontwerp is uniek en iets waarvan ek hou. Daar was klomp idees van rokke maar ek het besluit op die ontwerp want dit laat my elegant lyk en ek kan gemaklik wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Brandwag

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd geweet dat my matriekafskeid rok swart moet wees. Ek het klomp idees en fotos gehad en hier en daar veranderinge gemaak aan een spesifieke rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is definitief die rug gedeelte en die kleur van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media