Veronique van Emmenes
Ouderdom
18
Tuisdorp
Wonderboom-Suid, Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Wonderboom, Wonderboom, Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die aardse kleure (bruin, ivoor en olyfgroen) weerspieël my liefde vir die natuur. Die pers aksent het ek ingebring omdat pers my gunstelingkleur is. Dit gee die rok ‘n persoonlike tikkie.
