Verinické de Oliveira

Hoërskool Hugenote Springs

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek kon nie 'n rok vind wat by my kreatiewe prentjiebrein pas nie. Ek het oral gaan rokke aanpas. In die soektog het my ma hierdie rok vir my aangestuur. Uit moedeloosheid het ons iemand genader om vir my 'n rok te maak. My ma het intussen hierdie rok wat ek toe twee keer weer vir haar aangestuur het aanlyn van oorsee bestel as 'n "backup" sou my gesig vertel ek hou nie van die rok wat gemaak gaan word nie. 2 dae voor ons sou gaan material koop het, het hierdie rok gearriveer. Dit het perfek gepas en ek het my hart verloop hierop. Dit is die mooiste en asemrowendste rok ooit

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou anders en uniek lyk; maar steeds nie my persoonlikheid prys gee nie. Hierdie rok het aan al die vereistes voldoen

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles!!! Die unieke material, snit en kleur

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media