Vanessa Pieterse

Hoerskool Wonderboom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Wonderboom by De Harte

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou ‘n rok gehad het wat op sy eie klaar baie sê, wat mooi om my gesit het en met ‘n unieke eienskap en wat vir my daardie prinses oomblik sou gee.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok het vir my uit 'n strokiesprent gekom, dit was vir my baie uniek en onbeskryflik mooi, dit het vir my 'n "Cinderella look" gegee en dis presies wat ek wou gehad het en soveel meer.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media