Twané Jacobs

Hoërskool Overberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Die Woud Caledon

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was om iets te dra wat elegant en tydloos is , maar steeds uniek . Ek wou hê die rok moes my persoonlikheid weerspieël - stylvol , selfversekerd en bietjie anders. Die kombinasie van die sagte sjampanje kleur met die swart kant gee n koninklile gevoel , terwyl die skeursnit n moderne en gewaagde aanraking byvoeg

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die oop rug en die vetersluiting - dit gee die rok n koninklike gevoel en dit pas perfek by my persoonlikheid

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media