Twané Herbst
Hoërskool Punt
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Punt
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was nie net die absolute beeldskoonheid van die rok die oomblik wat ek dit gesien het nie. Ons 2023 Mej. Suid Afrika, Natasha Joubert het ook die rok by n GHD-funksie gedra. n Ware rolmodel en die geleentheid om n rok te dra soortgelyk aan haar rok was n eer.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Elke individuele spieeltjie wat aan die rok geheg is het elke oomblik van die dag op my matriekafskeid vasgevang. Sowel as die lipstiffie en mascara wat aangesit was met behulp van my spieeltjies tydens die matriekafskeid.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02