twane erasmus

hoerskool scwaizer reneke

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

hoerskool scwaizer reneke

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

dit het my n hele jaar gevat om an iets anders te dink as net di gewone en my ma was mar di groot insperasie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

di fotos en hoe dit uit gekom het.ek was self verbaas oor my pragtige rok

Datum van matriekafskeid?

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media