twane erasmus hoerskool scwaizer reneke Deel: Ouderdom 18 Skool hoerskool scwaizer reneke Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop? wou net iets anders as di normale gehaat het Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok? dit het my n hele jaar gevat om an iets anders te dink as net di gewone en my ma was mar di groot insperasie. Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou? di fotos en hoe dit uit gekom het.ek was self verbaas oor my pragtige rok Datum van matriekafskeid 2025-10-01