Twané Bailie

Hoërskool Rustenburg

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Rustenburg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die glinsterende tekstuur maak die rok ekstra luuks lyk,terwyl die blomdetail aan die bors dit ’n fyn, vroulike aanraking gee.Ek het iets gesoek wat perfek by my sal pas sag en elegant.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets sag tog elegant gehad het wat lyk asof dit uit n sprokiesprent uit gekom het.Die rok het die perfekte balans tussen sprokiesagtig en sterk,tussen prinses en power woman.Ek dink Anel Botha het die beeld perfek vasgevang.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Definitief die blomdetail,dit maak die rok ekstra vroulik maar tog elegant.

Datum van matriekafskeid

2025-09-23

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media