Tru Van Deventer

Lutzville Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou n' rok hê wat by my persoonlikheid pas, uitspattig, oormatig met n' groot persoonlikheid. Die rok het n stywe hoeppel en 3 lae met aparte bo stuk. My hoeppel het 2 lae stywe net. Die romp is 1 lag sagte pers Katoenlap om gewig min te hou, een lag ligte pers stewe net. Die boonste laag is glitter net met 25 klein lap skoenlappers wat met die hand op gewerk is. Die agter kant het n donker pers net strik. Die romp se sleep het 6 hollow gram skoenlapper op. Bo stuk van rok is corset uit illusion matriaal en bridal satin. Die cups is bridal satin wat oor getrek is met glitter net. Die skoenlappers is op gewerk. Die strappies is geplaas dat dit die vorm van n skoenlapper agter gee.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Lutzville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Skoenlappers is my gees dier en lig pers is my gunsteling kleur . Ek probeer om so fyn en sag te wees soos 'n skoenlapper. Ek is ook sensitief en vroulik. Ek wou hê my rok moet dit wys. Ek wil mooi en vry in die wêreld om my wees nes n' skoenlapper. Ek wou nog altyd 'n prinses wees met haar prins en die was my geleentheid om my inner prinses uit te bring.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die moue want dit het my laat voel soos n' skoenlapper.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media