Trinity Hattingh
Ouderdom
18
Tuisdorp
Lydenburg
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Lydenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was Belle uit Beauty and the Beast, ek het veral van haar goue-geel prinsesrok, die romantiese gevoel en sagte, elegante detail gehou, en dit gemeng met 'n moderne styl om my eie unieke rok te skep.
