Tokelo Lekoeneha

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets hê wat my en my kultuur sou verteenwoordig, die Basoeto-kultuur. Die rok was vir my 'n manier om my trots te wys.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie is my ouers. Hulle het my alles geleer wat ek van my kultuur weet. Die gevoel van trots wat ek het, is van kleins af by my ingeboesem.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok was die feit dat dit rooi is. Dit moes net rooi wees. Ek was ook baie mal oor die patrone op die rok. Alles het net saamgeloop.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media