Tinique Patrick

Fields College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het so lank gedroom oor die tipe matriekafkeidrok! En toe tyd nader kom, om te begin met die reelings, was dit soos n droom wat waar word.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Fields College

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Insperasie van my rok...ek het my eie rok ontwerp van idees wat ek op Pintrest gesien het. My pa het die perfekte materiaal uit gekies en dit maak dit meer spesiaal.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my matriekafskeidrok, is die blom effek. Dit beklemtoon my persoonlikheid. Openlik, straalend en uniek. Die kleur speel ook n baie belangrike rol en dit is wat die rok so besonders maak.

Datum van matriekafskeid?

2023-07-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media