Tineke van Dyk
Ouderdom
18
Tuisdorp
Middelburg
Skool en dorp/stad van skool
HTS Middelburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was 'n danser my hele Hoërskoolloopbaan by HTS Middelburg se Dansgroep. Ek wou graag 'n ontwerp kies wat my bene beklemtoon en waarin ek gemaklik by die Matriekafskeid kon dans. My gunsteling kleur, en ook die kleur wat die beste by my pas is rooi!
