Tina van lingen

Hoërskool Stellenbosch

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As n ballerina hou ek van klassieke, vloeiende stylvolle snitte. Daar is min geleenthede waar ‘n jong meisie voluit kan gaan en ‘n balrok kan dra met vroulike …elegante oorgawe, en wat anders as n prinses snit. Geel is vrolik, en sprankelend en as n bonus pas dit by my gelaatskleur en my sonnige persoonlikheid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool stellenbosch

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou wegbreek van die norme. Meerderheid meisies dra styfpassense rokke met gleef. Ek wou anders wees, maar steeds elegant.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die voorbereiding en pamperlang vooraf saam met ‘n goeie vriendin. Die ingort van die korset en aantrek van onderrok. Ek het gevoel dis spesiaal en iets wat en sekerlik nie gou weer sal kan doen nie. Natuurlik was die uitklim uit moter, met my trotse pa se hulp, en die waardering van toeskouers ‘n ware rooi tapyt oomblik. Al was ons mat swart.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media