Tiané Bezuidenhout

Tiané Bezuidenhout Tiané Bezuidenhout Tiané Bezuidenhout

Ouderdom

18

Tuisdorp

Boksburg

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Dr EG Jansen

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is geïnspireer deur die idee dat ’n matriekafskeid nie net ’n aand is nie, maar die laaste glinsterende oomblik van ’n baie spesiale Hoofstuk.
Ek wou hê my rok moes voel soos iets uit ’n sprokie.. elegant, tydloos en vol lig. Die kristalle verteenwoordig al die klein oomblikke, herinneringe en drome wat my skooljare gevorm het.
Ek het gekies vir ’n ontwerp wat my vroulikheid en persoonlikheid wys, maar steeds classy en onvergeetlik bly.
Vir my is hierdie rok meer as net ’n rok dit is ’n viering van hoe ver ek gekom het en die nuwe hoofstuk wat nou voorlê.
Die bostuk van my rok kan ook afkom wat toelaat om my rok 2 style te gee in 1.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media