Thyla Mostert

Hoërskool Pionier

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die oomblik wat jy jou hoërskool loopbaan begin, begin die soektog alreeds na die perfekte rok vir ‘n perfekte dag waar jy jou hoërskool loopbaan weer af eindig. Ek wou hê dit moes beskryf wie en wat ek is. Dis meer as net ‘n rok…. dit vertel meer van my persoonlikheid asook hoe ek gegroei het in die laaste 5 jaar op my lewenspad en tyd in die hoërskool en koshuis, nie net as ‘n persoon nie maar ook as ‘n jong selfstandige dame. My rok beel uit ‘n jong meisie met ambusie en styl.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Pionier

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie het gekom van Sherri Hill. Sy is 'n bekende mode ontwerper wat op 'n jong ouderdom begin werk het aan haar drome om dit 'n werklikheid te maak. Haar ontwerpe is ongelooflik stylvol en praat van die tipe ontwerper wat sy is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die kleur, snit en sy lang lengte. Die kleur en tipe materiaal het die styl van die rok gekomplimenteer in alle opsigte.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media