Thilana Coetzee

Koster Skool Gekombineerd

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok se patroon gekies om goed te laat voel oor myself .Ek het nie n goeie selfbeeld nie die patroon is gekies om my n beter selfbeeld te gee. Ek het my rok se kleur gekies om te pas by my oe en hare en geweet dit sou uniek wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou van "vintage" en wou graag my rok en kar by mekaar laat pas en ek voel die kleur en my rok se patroon het alles perfek by mekaar gepas en my droom is bewaarheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek kan nie kies nie my hele rok was my gunsteling en dit het my soos n ware prinsess laat voel

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media