Theoné du Plooy

Curro Heuwelkruin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou al vir 6 jaar met ‘n camo rok gegaan het, omdat ek ‘n ware boeremeisie is. Ek wou uitstaan en vir almal wys wie ek werklik is. Ek het nie om gegee of iemand nie daarvan sal hou nie, wat vir my saak gemaak het was om soos myself te lyk en my persoonlikheid uit te beeld.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Curro Heuwelkruin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het in graad 6 by Curro Heuwelkruin se matriekafskeid gesit en gesien dat almal se rokke eentonig was. Ek het toe op Google rond gespeel en ‘n soortgelyke rok raak gesien en van daar af het ek geweet dat ek eendag met ‘n camo rok sou matriekafskeid toe gaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was beslis die net wat die camo versag het en dit meer vroulik gemaak het.

Datum van matriekafskeid?

2023-08-31

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media