Thalita Kotze

Ashton International College Benoni

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Na my eerste idee vir n 3D rok nie uitgewerk het nie, het ek n baie simplistiese rok ontwerp terwyl ek steeds my oorspronklike rok idee se effek met die materiaal ingebring het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ashton International College Benoni

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My oorspronklike idee was geinspireer deur Iris Van Herpen se lente 2020 stukke. Haar twist op tradisionele ontwerpe deur tegnologie intebring is wat my fasineering vir 'n "liquid metal look" aangewakker het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die manier hoe lig op my rok reflekteer gee verskillende illusies afhangende van hoe styf die materiaal getrek word. Partykeer het dit n soliede moderne voorkoms gehad en ander kere het dit n "liquid metal" voorskoms gehad. Hierdie buitengewone aspek het mense twee keer laat kyk.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-22

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media