Teniké du preez

Hoërskool Hans Moore

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was gemaak deur die beste Lizan Zondagh Couture. My rok het ń korset bo kant gehad wat bedek was met diamanté die strikkies en die onder kant was satyn en ekt n slit aan my regter kant gehad.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hans Moore

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het al jare lank my perfekte matriek afskeid rok beplan. Dit was belangrik om ń rok te kies wat my as mens uitbeeld en die diamanté op my korset het dit perfek gedoen. Ek wou graag hê my rok moes romanties en sag wees en ek was dadelik verlief op die rok omdat hy alles so mooi by mekaar sit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was die strikkies en die korset. Ek is ook verlief op die kleur maar my rok as geheel is definitief my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media