Tené Wright
Hoërskool Overkruin
Tuisdorp
Pretoria
Skool
Hoërskool Overkruin
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Helen Coetzee
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My persoonlikheid word deur hierdie rok uitgestraal .
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit dra 5 jaar se onthouding en sterkword van my hoërskool jare . Dit simboliseer die vrou wie ek vandag is en wat dit gevat het om hier uit te kom . Die rok simboliseer ook my sterk independance en ook sterk confident karakter .
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Toe ek al my pragtige vriendinne kon sien in hulle matriekafskeid rokke
Planne vir na matriek
Ek gaan by Stadio gaan studeer vir Fashion Retail en hopelik eendag aan me juffrou Suid-Afrika deelneem.
Gunsteling woord in Afrikaans
Vonkeling
Datum van matriekafskeid
2007-04-23