Telana Theron

Hoërskool Upington

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het lank voor die tyd verskillende styl matriekafskeidrokke aangepas, maar die meeste style het gelyk asof die rok my ingesluk het. Die oomblik toe ek hierdie silver rok sien, was dit asof die rok skree: "Telana ek is die perfekte rok vir jou". Hierdie rok was alles en nog meer elegant, stylvol en het my soos 'n handskoen gepas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die oomblik toe ek die rok sien het die liedjie, "Shine bright like a diamond" by my opgekom.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die moutjies en die sleep.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media