Taylin Mc Mullin

Hoerskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

swart twee deelige rok die romp kan verwyder word aan die onderkant en as n jump suit beskou word baie gemaklik

Skool se matriekafskeid bygewoon?

hoerskool waterkloof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

ek het iets gemaklik en funksioneel gesoek vir as ek wil dans sonder dat iemand moet vas trap op my rok en iets weer kan dra na n ander funksie . Asook iets wat my sal beklemtoon en nie teveel sal wees nie

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

my onder rok wat kan los kom

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media