Tatum Thompson

Hoërskool Louis Trichardt

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag iets modern maar ook tydloos hê.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, op 28 September

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het die rok self ontwerp met behulp van ñ paar inspirasies van pinterest. Ek wou verskillende elemente, soos die vere ook inkorporeer in die ontwerp

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die vere wat die ontwerp "sagter" gemaak het

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media