Tarryn Scott

Durbanville Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou nog altyd ñ indruk gemaak het om ñ rok te maak wat niemand nog ooit aan gedink het nie. Ek wou ook op my dag soos n prinses gevoel het, wat definitief die geval was!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Durbanville Hoerskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

'n Gedeelte van my inspirasie was om my ouers se trou kleurskema in te bring in my rok. En ek het ook nog nooit voorheen so 'n rok by 'n matriekafskeid gesien nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel of dele van my rok is beslis die korset met die goue "glass beading" en die kleur van my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media