Tara-Lee Rentzke

Hoërskool DF Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het maande lank die internet besoek en na verskillende rokke gekyk. Dit was vir my belangrik om 'n rok te kry wat uit staan bo die res, maar ook wie ek is uitbeeld. Ek het die insperasie gekry deur 2 ontwerpe met mekaar te kombineer. Ek het die bokant van een rok en die onderkant van die ander rok gebruik. Met die hulp van die Tannie Darryl, wat my rok gemaak het het die fynere "detail" bygekom met elke aanpas sessie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool DF Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou baie daarvan om Pintrest te besoek en verskillende idees te kry. Toe ek die rok sien het my kreatiewe deel van my onmiddelik begin werk en ek kon myself daarin sien.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bokant van my rok. Dit was stylevol maar ook "sexy" aan die anderkant.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media