Taome Meyer

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Klassike A Lyn rok, afskouers, 2 style gekombineer

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om te wys dat kuise waardes stylvol en sexy kan wees

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat dit my Soos n prinses laat voel het en my uit my skadu getrek het

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media