Tanya Botha

Impaq

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het n rooi rok gekies wat uniek is en uitstaan hy was die perfekte groote, lengte en styl wat presies gepas het by wie ek is en wat my persoonlikheid is soos mense sal se hy het gepas soos n handskoen!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Impaq

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nie n rok gehad het wat my nie gaan laat uitstaan nie asook nie n rok wat enige ander meisie sou he nie. My rok was n droom gewees ek het altyd gedroom om n rooi matriekafskeidrok te he maar nooit geweet dat ek die een sou vind persies met die styl wat ek in gedagte grhad het al die jare nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat hy uitgestaan het, die feit dat dit perfek by my gepas het, maar wat die meeste vir my uitgestaan het op my rok is die "bling" wat voor en agter op my rug was.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media